Al wat ek kan se is 100 punte vir kliente diens.
Ek se so baie in Suid Afrika is daar net nie meer "customer service" nie, maar hier het julle defnitief my verkeerd bewys. As ek epos of skakel dan is jy altyd daar om uit te help. Ek vra maar baie vragies en jy is 100% daar om my te help, al is ek so dom soos ‘n klip soms!
Die hosting is bekostigbaar en ek het nog nooit ‘n probleem gehad met emails wat nie deurkom of websites wat afgaan nie, BAIE DANKIE.
Tobias, met jou agter die stuur en God as jou dryfkraf kan ek net sukses vir jou insien in die toekoms.
Leandra Wessels Krause
The School Post
www.theschoolpost.co.za
