plus minus gleich

Ronel - Prolific Art

Geagte Tobias

Hierdie is net weereens n opregte dankie vir my ongelooflike mooi webtuiste, en al die moeite en tyd wat jy bele het, om my besigheid, binne die eerste 2 weke van die bestaan van my webtuiste, op die eerste blad van Google te kry. Jy weet defenitief wat jy doen.Die terugvoering wat ek tot vandag toe kry op my webtuiste is net goeie terugvoering.

Baie dankie ook dat jy nooit ooit te besig is om te luister na al my vrae nie, en dat jy altyd bereid is om te help maak nie saak hoe klein of groot die taak mag wees nie.

Nie net is jou verkoops diens stunning nie maar jou na verkoops diens,( in my geval al 4 jaar) is iets wat n mens baie ver na soek om te kry (as jy dit nog kan kry).

Baie groot sakemanne kan gerus by jou kom kers opsteek as dit kom by besigheids etiket.

Mag God jou ryklik seen in alles wat jy aanpak.

 

Ronell

Prolific Art

www.prolificart.co.za

Read 226 times Last modified on Thursday, 25 November 2010 18:43

What our Customers Say?

CLICK ON THE BULLHORN

What does IT Giant Web customers say about the service?

TO READ FEEDBACK WE

RECEIVED FROM OUR CUSTOMERS