plus minus gleich

Zirilda Gildenhuys - JR VAKANSIE

Hallo Tobias

Baie dankie vir jou diens by die vorige besigheid en by JR VAKANSIE. Ek ken jou al paar jaar en die diens was nog altyd vir my uitstekend. Ons werk goed saam en jy was nog altyd 'n staatmaker.

Hoop jy en jou familie het 'n Geseende feestyd en als wat mooi is vir jou besigheid.

 

Groete

Zirilda Gildenhuys

JR VAKANSIE

www.jrvakansie.co.za

Read 337 times

What our Customers Say?

CLICK ON THE BULLHORN

What does IT Giant Web customers say about the service?

TO READ FEEDBACK WE

RECEIVED FROM OUR CUSTOMERS