plus minus gleich

Nerina Smith - Smithland Holiday Apartments / Women in the Workplace

Halo Tobias

Dit is reeds ‘n paar jaar wat ons van jou dienste gebruik maak.  Ek wil baie dankie sê vir jou diens in die verlede en vertrou dat ons nog baie lank gaan saamwerk.

Jy het letterlik al vir ons iets van alles gedoen –

  • Registrasie van domain adresse;
  • Hosting van domains;
  • Opstel van webblaaie vir Smithland, sowel as Women in The Workplace Ministries;
  • Opstel van routers in die kantoor;
  • Algemene rekenaar herstelwerk;
  • Die opstel van ‘n internet router om ons kliënte te bedien met ‘wireless internet’;
  • Die aankoop en verkoop van rekenaars
  • Tot ‘n laptop op leen toe myne so onverwags uit my kantoor gesteel is, totdat die nuwe een arriver het…..
  •  ……..en baie geduld met hierdie vrou wat dinge ‘al gister gedoen wou hê’!!


Hoop dit sê genoeg van die tipe diens wat kliënte van IT Giant kan verwag.

Seënwense vir alles wat jy nog vorentoe gaan doen en bereik.

Nerina Smith

Owner (Smithland Holiday Apartments)

http://www.smithland.co.za

http://www.womenintheworkplaceministries.co.za/

Read 158 times Last modified on Friday, 26 November 2010 14:48

What our Customers Say?

CLICK ON THE BULLHORN

What does IT Giant Web customers say about the service?

TO READ FEEDBACK WE

RECEIVED FROM OUR CUSTOMERS