plus minus gleich

Marietjie Paxton - SING FOR AFRICA

SING FOR AFRICA

ESEG: 36:26

Tobias dit is met nederige dankbaarheid wat ek baie dankie sê dat jy vir Sing For Africa die afgelope jaar met onvoorwaardelike liefde gedra het. Dit is net wanneer mens God in jou lewe eerste plek gee dat jy die dinge kan doen en vermag wat jy doen. Baie dankie dat ons deel van jou en IT Giant mag wees, dit is ‘n voorreg om met jou geassosieer te word. Mag jy geseën word en meer mense met IT Giant aansluit, en die voorreg van jou spesiale talent ervaar.

Groete in Jesus

Marietjie Paxton

www.singforafrica.com

Read 186 times

What our Customers Say?

CLICK ON THE BULLHORN

What does IT Giant Web customers say about the service?

TO READ FEEDBACK WE

RECEIVED FROM OUR CUSTOMERS